toggle menu

Ek, stres en ander

Ek, stres en ander

File size: 3 mB

Welkom by Ek, stres en ander.

Jy sal teen die einde van hierdie kursus:

  • verstaan dat jou ingesteldheid beïnvloed hoe jy teenoor ander mense optree
  • snellers (‘triggers’) en knoppies wat lei tot ‘n negatiewe stresreaksie op ander mense, kan uitken
  • weet hoe om snellers te hanteer en te vermy
  • verstaan hoe om mense in jou lewe wat onder stres gebuk gaan, doeltreffend te hanteer
  • tegnieke om stres doeltreffend te hanteer, in jou alledaagse lewe kan toepas

Ons stel voor dat jy die Werkboek aflaai en uitdruk, sodat jy aantekeninge kan maak tydens die opleidingsessie.

Be the first to add a review.

Please, login to leave a review