toggle menu

’n Ingesteldheid op sukses

Welkom by ‘n Ingesteldheid op sukses.

Jy sal teen die einde van hierdie kursus:

  • insig hê oor die manier waarop jou kop werk
  • begryp hoe mense dink en waarom ons op sekere maniere optree
  • die rol van waardes en oortuigings in jou lewe waardeer
  • verstaan hoe waardes, oortuigings en houdings ‘n rol in jou identiteit en jou sukses speel
  • kan verduidelik wat ‘n ingesteldheid op sukses is
  • weet hoe om jou liggaamlike en emosionele toestande te reguleer
  • beskik oor ‘n nuwe manier om druk in jou lewe te hanteer
  • verstaan hoe om jou doelwitte met ‘n kragtige nuwe metode te bereik
  • in staat wees om ‘n goed gestruktureerde doelwit te te skep

Ons stel voor dat jy die Werkboek aflaai en uitdruk, sodat jy aantekeninge kan maak tydens die opleidingsessie.

Be the first to add a review.

Please, login to leave a review