’n Ingesteldheid op sukses
- Description
- Curriculum
- Reviews
Welkom by ‘n Ingesteldheid op sukses.
Jy sal teen die einde van hierdie kursus:
- insig hê oor die manier waarop jou kop werk
- begryp hoe mense dink en waarom ons op sekere maniere optree
- die rol van waardes en oortuigings in jou lewe waardeer
- verstaan hoe waardes, oortuigings en houdings ‘n rol in jou identiteit en jou sukses speel
- kan verduidelik wat ‘n ingesteldheid op sukses is
- weet hoe om jou liggaamlike en emosionele toestande te reguleer
- beskik oor ‘n nuwe manier om druk in jou lewe te hanteer
- verstaan hoe om jou doelwitte met ‘n kragtige nuwe metode te bereik
- in staat wees om ‘n goed gestruktureerde doelwit te te skep
Ons stel voor dat jy die Werkboek aflaai en uitdruk, sodat jy aantekeninge kan maak tydens die opleidingsessie.
’n Ingesteldheid op sukses
-
1‘n Ingesteldheid op sukses
-
2Wat is jou waardes?
-
3Wat is vir jou die heel belangrikste?
-
4Waardes – Wat daarvan?
-
5Wat glo jy?
-
6Watter oortuigings hou jou terug?
-
7Hoe om 'n bemagtigende nuwe oortuiging te aanvaar
-
8Wat gaan in ons koppe aan?
-
9Skep 'n ingesteldheid
-
10Skep 'n liggaamstoestand
-
11Skep 'n emosionele toestand
-
12Wat is jou doelwit?
-
13Neem dié stappe om 'n doelwit te bereik
-
14Anker jou doelwit in die toekoms
-
15Gaan nou voort om te kry wat jy wil hê
Please, login to leave a review