toggle menu

Ek en stres

Welkom by Ek en stres

Jy sal teen die einde van hierdie kursus:

  • verstaan hoe en waarom ons op sekere maniere reageer
  • weet wat die verskil tussen stres en bekommernis is
  • weet wat die verskil tussen ‘n bewustelike en ‘n onbewustelike reaksie op dinge is
  • kan omskryf wat die liggaam se Onbewustelike Reaktiewe Stelsel is
  • kan omskryf wat die liggaam se Bewustelike Reaktiewe Stelsel is
  • verstaan dat daar ‘n optimale manier is om te reageer op gebeure wat as negatiewe stres ervaar word
  • ‘n verskeidenheid tegnieke kan toepas om ‘n kalm gemoedstoestand te skep
  • weet hoe om jou Bewustelike Reaktiewe Stelsel te aktiveer, sodat jou liggaam nie in ‘n toestand van veg-of-vlug ingaan nie
  • jou emosies beter verstaan en ‘n groter emosionele woordeskat hê
  • weet hoe om ‘n negatiewe denkpatroon te verbreek

Ons stel voor dat jy die Werkboek aflaai en uitdruk, sodat jy aantekeninge kan maak tydens die opleidingsessie.

Be the first to add a review.

Please, login to leave a review