Ek, stres en ander
- Description
- Curriculum
- Reviews
Welkom by Ek, stres en ander.
Jy sal teen die einde van hierdie kursus:
- verstaan dat jou ingesteldheid beïnvloed hoe jy teenoor ander mense optree
- snellers (‘triggers’) en knoppies wat lei tot ‘n negatiewe stresreaksie op ander mense, kan uitken
- weet hoe om snellers te hanteer en te vermy
- verstaan hoe om mense in jou lewe wat onder stres gebuk gaan, doeltreffend te hanteer
- tegnieke om stres doeltreffend te hanteer, in jou alledaagse lewe kan toepas
Ons stel voor dat jy die Werkboek aflaai en uitdruk, sodat jy aantekeninge kan maak tydens die opleidingsessie.
Course materials
Ek, stres en ander
-
1Inleiding en oorsig
-
2Vinnige hersiening
-
3Bewustelike en onbewustelike reaksies op ander mense, Deel 1
-
4Bewustelike en onbewustelike reaksies op ander mense, Deel 2
-
5Bewustelike en onbewustelike reaksies op ander mense, Deel 3
-
6Skep asem!
-
7Knoppies en snellers
-
8Tegnieke om bewustelik op ander mense te reageer
-
9Hoe om mense wat ‘gestres is’, te hanteer
-
10Afsluiting
Please, login to leave a review